Hoe om die korrekte ketting op te soek In MyProductSearch - een van die soekmodules in MyTotalSource - kan jy die korrekte verwysings opsoek, gebaseer op die tegniese spesifikasies van die onderdeel waarna jy op soek is: kettings, masrollers, ghriesnippels, bande, vurke ...