Met die Accu-Tilt is dit moontlik om te alle tye te sien in watter posisie ʼn vurkhyser se vurke is. Dit help om potensiële skade te voorkom aangesien dit die risiko verminder dat produkte of rakke raakgesteek word. Die Accu-Tilt kan binne 2 minute met behulp van dubbelkantkleefband op enige teenbalans-hyserwa geïnstalleer word.