Tydens hierdie praktiese opleiding leer ken die ingenieur die algemene sensor- en aandrywerseine en verkry hy duidelike insig in die beginsel van verwerkingseenhede. Hy leer ook hoe om op `n doelgerigte wyse na foute te soek.